Belastingvrye Spaarrekening

Voorsorg Fonds van Fondse
Gebalanseerde Fonds van Fondse
Aandelefonds
Wereld Fonds van Fondse
JSE en Buitelandse Aandeleportefeuljes
Belastingvrye Spaarrekening

Belastingvrye Spaarrekening

Op 1 Maart 2015 het die regering belastingvrye spaarrekeninge bekendgestel om Suid-Afrikaners aan te moedig om meer te spaar. Hoe vroeër mens begin om dit te benut, hoe groter is die voordeel wat daaruit geput kan word.

  • Geen belasting betaalbaar op kapitaalgroei, dividende of rente.
  • Geen platformfooi.
  • Geen beëindigingsheffings.
  • Maksimum bydrae van R 33,000 per belastingjaar en ‘n leeftyd-limiet van R 500,000.
  • Belê d.m.v. ‘n debietorder of ad hoc bydraes.
  • Kan aparte rekeninge open vir minderjariges.
  • Beskikbare fondse:

Kruger Ci Voorsorg Fonds Van Fondse
Kruger Ci Gebalanseerde Fonds Van Fondse
Kruger Ci Wêreld Fonds Van Fondse

  • Kontak ons nou by een van ons kantore om te belê:

Johannesburg
Pretoria
Stellenbosch
Port Elizabeth
George
Mosselbaai

  • Onderhewig aan ‘n bestuursfooi van 1% + BTW per jaar.

Terme & Voorwaardes

Kollektiewe beleggings is oor die algemeen medium- tot langtermynbeleggings. Die waarde van onderaandele kan daal sowel as styg en vorige prestasie is nie noodwendig ‘n riglyn vir die toekoms nie. Kollektiewe beleggings verhandel teen heersende pryse en mag by lenings en skriplenings betrokke wees. Kollektiewe beleggings pryse word op die grondslag van netto batewaarde bereken...

Lees meer

Beleggingskomitee

Hein Kruger: Hoof Beleggingsbeampte
Mia Kruger: Portefeuljebestuurder
Johan Marais: Lid van Beleggingskomitee
Charl Bester: Lid van Beleggingskomitee
Chris Nel: Lid van Beleggingskomitee
Analytics Consulting: Beleggingskonsultant