Beleggings groei net as dit belê bly

Ontmoet Steve. Sy belegging het bly groei, al was sy tydsberekening met die markte sleg.