Charl Bester op Finansiële Fokus (RSG – 20 Desember 2015)

Ryk Van Niekerk gesels met Charl Bester en Jan Van Niekerk m.b.t. die graderings agentskap Moody’s wat Suid-Afrika se vooruitsig afwaarts aangepas het, die Amerikaanse Federale Reserwe Bank se rentekoers verhoging en die aanstelling van die derde minister van finansies binne 5 dae.