#JouVraag: In watter fonds moet ek my geld belê (deur Hanlie Stadler, Netwerk24)

Netwerk 24 lys die fondse wat die beste presteer het oor die laaste 10 jaar in die verskillende kategorieë.
Die Kruger Stanlib Prudential Fund of Funds (Kruger Voorsorg Fonds van Fondse) beklee die 8ste plek van SA fondse met lae aandele blootstelling.
Volg die onderstaande skakel vir die volle artikel (net beskikbaar vir Netwerk24 intekenaars).

#JouVraag: In watter fonds moet ek my geld belê?