Mia Kruger op Winslyn – Barclays (kykNET – 01 Maart 2016)

Mia Kruger

Sedert Desember 2015 doen die gerugte die rondte dat die VK-gebaseerde Barclays plc ‘n gedeelte van sy 62.3% aandeel in Barclays Africa wil verkoop. Vanoggend is dit bevestig dat Barclays in Britanje oor die volgende twee tot drie jaar sy belang in Barclays Africa gaan verminder. Mia Kruger vertel meer.