Mia Kruger op Winslyn – Voorgestelde veranderings van die belastingwet op oorsese werk (kykNET – 15 Augustus 2017)

Mia Kruger

Mia Kruger bespreek die voorgestelde wetswysiging m.b.t. belasting wat moontlik gehef kan word vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland werksaam is.