Mia Kruger op Winslyn – Ekonomiese groei-vooruitsigte (kykNET – 06 Junie 2017) Mia Kruger bespreek die Wêreldbank se nuutse ekonomiese groei-vooruitsigte asook die inkrimping van die SA ekonomie oor die laaste twee kwartale.