Mia Kruger op Winslyn – Ekonomiese vooruitsigte vir 2018 (kykNET – 23 Januarie 2018)

Mia Kruger

Mia gesels met Divan oor die SARB se rentekoers-besluit, SA se groeikoers en vooruitsigte, asook moontlike gevolge van die gebeure by Eskom op beleggers en verbruikers.