Mia Kruger op Winslyn – Aandele (kykNET – 4 Maart 2015)

Mia Kruger

Mia Kruger gesels met Divan oor die aandelemark en ons vind uit hoe om ’n standvastige portefeulje saam te stel in ‘n wankelrige mark.