Mia Kruger op Winslyn – Aandelebeurse in SA (kykNET – 5 April 2016)

Mia Kruger

Mia Kruger gesels oor kompeterende aandelebeurse na aanleiding van ZAR X wat ’n lisensie verkry het om ’n onafhanklike aandelebeurs in Suid-Afrika te bedryf.