Charl Bester CFP®

cinnapanel

Charl-Bester-Kruger-International
Charl-Bester-Kruger-International
Welvaart en Portefeuljebestuurder
 
  • BEcon (Ekonomie), Universiteit van die Vrystaat
  • Nagraadse kwalifikasie in Finansiële Beplanning, Universiteit van die Vrystaat
  • Lid van die Beleggings Analiste Vereniging van Suid-Afrika
  • Lid van die Financial Planning Institute – FPI
  • Meer as 18 jaar se ervaring in finansiële markte
  • Sluit aan by Kruger Internasionaal in September 2001

Media:

  • Oggend en middag markverslag weeksdae op SFM
  • Finansiële praatjie Donderdae om 11h15 op SFM
  • Gereeld op uitnodiging op RSG Geldsake om 18h10 op weeksdae
  • Volg vir Charl op Twitter by @charlbester1975

Artikels:

http://www.moneyweb.co.za/investing/property/buying-or-renting-a-property/

Kontak Charl by:

George Kantoor
Mosselbaai Kantoor