Johan Gous

Kruger Internasionaal

Johan Gous
Johan Gous
Welvaartbestuurder
 
  • BComm Rekeningkunde, Universiteit van Johannesburg
  • BComm (Hons) Beleggingsbestuur, Universiteit van Johannesburg
  • Het al drie vlakke van die CFA program voltooi en mag die handves ontvang by die afhandeling van die vereiste werksondervinding
  • Lid van die Beleggings Analiste Vereniging van Suid-Afrika
  • Sluit in Augustus 2016 by Kruger Internasionaal aan

Kontak Johan by:

Johannesburg Kantoor