Mia Kriegler

BComm Ekonomiese en Bestuurswetenskap, BComm Hons Statistiek (Universiteit van Stellenbosch), CFA®

Mia het haar Geoktrooieerde Finansiële Ontleder-aanwysing in 2013 ontvang. Sy was 'n mentor in die CFA Institute se Global University Challenge vir nagraadse studente, en het omvattende ontleding van genoteerde maatskappye vir drie agtereenvolgende jare onderrig. Mia het meer as 16 jaar ondervinding in finansiële markte, aandelenavorsing, portefeuljekonstruksie en fondsbestuur en is 'n lid van die Beleggingskomitee by Kruger Internasionaal. Sy het in 2007 by Kruger Internasionaal aangesluit.

Mia Kriegler