Mia Kruger op What a Week (The Nielsen Network)
Die fokus is hierdie week onder andere op Biden se yslike $1.9 miljard COVID-19 verruimingspakket, plaaslike maatskappyresultate en Suid-Afrika se […]
Mia Kruger op Stock Watch (Business Day TV)
Mia en Karl Gevers, Benguela Global Fund Managers, bespreek die afgelope week se aandelekeuses op Stock Watch, Business Day TV
Mia Kruger op Moneyweb Now
Click here to read more.
Hein Kruger on Radio Namakwaland
Uittree Annuiteit (Deel 2)
Mia Kruger op Velocity (Business day TV)
Die werk-van-huis-neiging werk in Zoom se guns en Jumia het besluit om sy aanlyn voedselafleweringsonderneming na Egipte uit te brei.
Dit is ‘n propvol program wat die belangrikste mark- en beleggingsnuus uiteensit van die afgelope week.
Hein Kruger op Radio Namakwaland
Uittree Annuiteit
David Shapiro en Mia Kruger gee advies oor hoe u uself op die lang termyn in die mark moet posisioneer.