Mia Kruger op MoneywebNOW
Mia Kruger praat oor die begin van die VSA se verdienste seisoen, mediese aandele en Sun International wat bates verkoop.
Hein Kruger op Radio Namakwaland
Mia Kruger praat oor die goeie prestasie van tegnologie aandele en Warren Buffett wat verder belê in die energiesektor.
Entrepreneurskap, kreatiwiteit en vernuwende tegnologie
Mia Kruger op Finansiële Fokus (RSG)
Mia Kruger gesels met Ryk van Niekerk oor die week se belangrikste sakenuus.
Mia Kruger op Stock Watch (Business Day TV)
Mia Kruger van Kruger Internasionaal en Nick Crail van Ashburton Investments beantwoord kykers se vrae.
Piramide-skemas
Mia Kruger gesels oor werkloosheid in die VSA en of Berkshire Hathaway te groot is om markopbrengste te klop.
Mia Kruger op RSG Geldsake
Mia Kruger van Kruger Internasionaal en Jean Pierre Verster van Protea Capital Management beantwoord luisteraars se vrae. RSG Geldsake (19 […]
Mia Kruger op SAFM
Mia Kruger gesels oor VSA werkloosheidseise, die Bank of England se effekte aankope en meer. SAFM Market Update (18 Junie […]
Hein Kruger op Radiokansel
Doen ek genoeg en maak dit ‘n verskil?
Mia Kruger praat oor infrastruktuur vir hernubare energie as ‘n belegging (vanaf 07:22 tot 13:08). MoneywebNOW (17 Junie 2020)