Mia Kruger van Kruger Internasionaal gesels oor Dis-Chem en TFG se uitslae. Andre Cilliers van Treasury One gesels oor die Rand wat deur die R16 vlak teenoor die US Dollar gebreek het. Citadel se Riaan Campbell gesels oor die voorkoming van finansiële rampe in aftrede.