Mia Kruger van Kruger Internasionaal bespreek die belowende BBP-getalle, al is dit van ‘n lae basis. ‘n oorsig oor markte met verskeie aandele wat 52-week-hoogtepunte behaal. David Huftin, gesamentlike uitvoerende hoof, bespreek die oorsig van Sygnia se resultate.