Mia Kruger op Moneyweb NOW

Adrian Saville van Cannon gesels oor Jannet Yellen, die nuwe Amerikaanse minister van finansies. Mia Kruger van Kruger Internasionaal gee ‘n opdatering van kleinhandel, terwyl David Moore van Alexander Forbes die verskillende beleggingsopsies opweeg tussen openbare en private markte.

This post is also available in: EN AF