In hierdie episode van What a Week gesels Mia Kruger, David Shapiro, Bronwyn Nielsen en Lindsay Williams oor al die onlangse geld- en marknuus, insluitende Prosus wat 2% van sy Tencent-aandeel verkoop, gaan AngloAmerican wat voortgaan met sy strategie om weg te beweeg van steenkool en hul soek na skoner brandstof opsies. Die rand is sterk, die markte styg en alles lyk goed in die wêreld.