Mia Kruger op What a Week (The Nielsen Network)

Mia, David Shapiro (Sasfin Securities), prof. Adrian Saville (Genera Capital) en Bronwyn Nielsen gesels oor die volgende – Inflasie is hierdie week se spanningspunt. Soos inflasie styg voorspel die Amerikaanse Federale Reserweraad twee rentekoersverhogings teen 2023. In ‘n poging om kommoditeitsoptogte te tem stel China metaalreserwes vry. Hoe kan Suid-Afrikaners in hernubare energie belê?

This post is also available in: EN AF