Mia op The Business of Money (The Nielsen Network)

In hierdie episode van The Business of Money gesels Mia Kruger, Bronwyn Nielsen, David Shapiro en Wayne McCurrie oor of daar waarde in eiendomsaandele is, hulle debatteer oor waarheen kommoditeite op pad is en vra ook hul paneel kundiges vir hul “Stocks of Interest” – die keuses vir die week is Hudaco, Omnia, Nike en Orsted

This post is also available in: EN AF