Mia Kruger op The Business of Money (The Nielsen Network)

In die tweede helfte van die jaar gee Gina Schoeman vir ons oorsig oor die Suid-Afrikaanse en die wêreldekonomie. Mia Kruger is ‘n sterk voorstander van beleggingsgeleenthede in die buiteland en David Shapiro bied volgende week Donderdag ‘n webinar aan om te gesels oor  sy eksklusiewe aantekeninge wat hy gemaak het jaar na jaar vanaf 2007 tydens die bywoning van Warren Buffet se Omaha Investment-konferensies.

 

This post is also available in: EN AF