Mia Kruger op The Business of Money (The Nielsen Network)

Mia Kruger, David Shapiro, Bronwyn Nielsen en Lindsay Williams gesels oor Suid-Afrika ‘n week na die oproer en plundering. Transnet se infrastruktuur faal plaaslike besighede, en dít voor die kuberaanval. Kommoditeitspryse bly sterk en ondersteun die plaaslik genoteerde mynbou maatskappye. Is dit ‘n korttermyn beleggingsgeleentheid of hou transaksies soos die een tussen BHP en Tesla langtermyn geleenthede in?

This post is also available in: EN AF