Mia Kruger op Stock Watch (Business day TV)
Mia Kruger en Devin Shutte van The Robert Group het by Alishia aangesluit om te gesels oor die week se […]
Mia Kruger op What a Week (The Nielsen Network)
In hierdie episode van What a Week gesels Mia Kruger, David Shapiro, Bronwyn Nielsen en Lindsay Williams oor al die […]
Click here to read more.
Mia Kruger op Covid-19 Business Watch
Mia Kruger, Bronwyn Nielsen, David Shapiro en Lindsay Williams praat oor Absa en Nedbank se resultate. Rhodium, Palladium, Momentum vs […]
Mia Kruger op Stock Watch (Business Day TV)
Die fokus is hierdie week onder andere op Biden se yslike $1.9 miljard COVID-19 verruimingspakket, plaaslike maatskappyresultate en Suid-Afrika se […]
Mia en Karl Gevers, Benguela Global Fund Managers, bespreek die afgelope week se aandelekeuses op Stock Watch, Business Day TV
Mia Kruger op Velocity (Business day TV)
Die werk-van-huis-neiging werk in Zoom se guns en Jumia het besluit om sy aanlyn voedselafleweringsonderneming na Egipte uit te brei.
Dit is ‘n propvol program wat die belangrikste mark- en beleggingsnuus uiteensit van die afgelope week.