Hein Kruger op Bruis Podsending
8. ’n Laaste woord van advies: Hein som die moets en moenies op van skuld, beleggings en besparings en gee […]
7. Loopbaanskuiwe laat in jou lewe: Niks is onmoontlik nie, maar weet wie jy is en maak seker jy gebruik […]
6. ’n Nuwe loopbaan ná aftrede: Maak vroegtydig planne om ekstra geld ná aftrede te verdien, moenie aan jou pensioengeld […]
5. Ná jou tagtigste verjaardag: Kyk só finansieel slim na verblyf in ’n ouetehuis, maak seker jy het iemand na […]
4. Jou sewentigs: ’n Opwindende tyd in jou lewe solank jy nie roekeloos raak nie. Maak voorsiening vir ’n onverwagte […]
3. Jou sestigs: Die aftreedekade. Moenie jouself te gou begin bederf nie, werk so lank as wat jy kan en […]
2. Jou vyftigs: Dié belangrikste dekade om jou finansies in orde te kry. Die moets en moenies om nou die […]
Hein Kruger op Bruis podsending
1. Hoe lyk jou geldfilosofie?: Welvaart beteken nie net beleggings en spaar nie. Jou ingesteldheid oor geld is ewe belangrik.
Bruis – Wees ‘n wenner
Bruis Januarie/Februarie 2024 – Wees ‘n wenner – deur Heinrich Kruger