GeldGeheime podsending

Episode 1: ‘n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses.

Mia Kriegler bespreek waar jy met jou finansiële plan begin en hoe jy die eerste tree na finansiële sukses kan neem. Sy gee vier eenvoudige stappe om jou begroting op te stel.

YouTube skakel

Spotify skakel

This post is also available in: EN AF