GeldGeheime podcast

‘n Begroting is die eerste stap na finansiële sukses (episode 1).

Mia Kriegler bespreek waar jy met jou finansiële plan begin en hoe jy die eerste tree na finansiële sukses kan neem. Sy gee vier eenvoudige stappe om jou begroting op te stel.

This post is also available in: EN AF