GeldGeheime Podcast

Episode 12: Die Krag van Gee – 5 Wette vir sukses uit Die Weg-Gewer

Dis amper Kersfees en ʼn tyd van gee.
Die boek Die Weg-Gewer leer ons dat gee die geheim tot ʼn suksesvolle lewe is.
Mia leer jou die vyf wette wat jy moet volg om stratosferiese sukses te behaal, en hoe jy dit prakties in jou eie lewe, in jou loopbaan en selfs in jou finansies kan toepas.

Kersfees is ʼn tyd van gee. Wat leer ons by die Weg-Gewer?
Die verhaal van Joe – die soektog na sukses.
1. Die wet van Waarde
2. Die wet van Vergoeding
3. Die wet van Invloed
4. Die wet van Geloofwaardigheid
5. Die wet van Ontvang
Hoe pas jy hierdie 5 wette prakties toe?

YouTube skakel

Spotify skakel

This post is also available in: EN AF