GeldGeheime Podcast

Episode 11: 7 Eeue-oue GeldGeheime wat jou vandag ryk kan maak

“Die Rykste Man in Babilon”, deur George S Clason, met finansiële teksnotas deur my pa, Hein Kruger, het net oor ʼn 100 bladsye, maar het reeds miljoene mense se denke oor geld, skuld en beleggings verander. Uit Die Rykste Man in Babilon leer ek jou die sewe eeue oue geldwette en beginsels om suksesvol ryk te word, solank jy dit deurlopend met selfdissipline toe pas.

• ʼn Inleiding tot een van die belangrikste finansiële boeke nóg

• 1. Begin om jou beursie vet te maak

• 2. Beheer jou uitgawes

• 3. Laat jou geld vir jou werk

• 4. Beskerm jou skat teen verlies

• 5. Maak jou huis ’n winsgewende belegging

• 6. Verseker jou toekomstige inkomste

• 7. Vermeerder jou vermoë om te verdien

YouTube skakel

Spotify skakel

This post is also available in: EN AF