GeldGeheime Podcast

Episode 10: Belastingvriendelike Beleggings – Geheime van Belastingvrye Spaarrekeninge (wat banke nie vir jou vertel nie)

Het jy ʼn belastingvrye spaarrekening? Hierdie belastingvriendelike beleggingstrukture verseker dat jou opbrengs belastingvry kan groei én jou onttrekkings daaruit word nie belas nie.

Belastingvrye spaarrekeninge is beskikbaar vir alle Suid-Afrikaners, selfs kinders. Kom leer hoe belastingvrye spaarrekenings werk en jy dit in jou portefeulje kan benut vir langtermyn groei en minder belasting.

· Hoe werk belastingvrye spaarrekeninge?
· Hoe verskil belastingvrye spaarrekeninge van uittree
annuïteite en aftreefondse?
· Hoe kan jy ʼn belastingvrye spaarrekening vir jou kind benut?
· Hoe die banke wil hê jy belastingvrye spaarrekeninge moet gebruik, maar wat hulle nie vir jou sê nie.

YouTube skakel

Spotify skakel

This post is also available in: EN AF