Recent Media.

Hein Kruger op Radio Namakwaland

July 5, 2021

Hein Kruger en Brian Owies het oor die onderwerp Testamente gesels  

Media

Mia Kruger op The Business of Money (The Nielsen Network)

July 2, 2021

In die tweede helfte van die jaar gee Gina Schoeman vir ons oorsig oor die Suid-Afrikaanse en die wêreldekonomie. Mia […]

Media

Mia op The Business of Money (The Nielsen Network)

June 25, 2021

In hierdie episode van The Business of Money gesels Mia Kruger, Bronwyn Nielsen, David Shapiro en Wayne McCurrie oor of […]

Media

Mia Kruger op MoneywebNow

June 25, 2021

Mia en Simon Brown praat oor Growthpoint se handelsoorsig, sowel as oor die kommersiële eiendom wat steeds onder druk is. […]

Media

Mia Kruger op Stock Watch (Business Day TV)

June 22, 2021

Mia Kruger en Mark du Toit, Oyster Catcher Investments, beantwoord kykers se vrae.  

Media

Mia Kruger op What a Week (The Nielsen Network)

June 18, 2021

Mia, David Shapiro (Sasfin Securities), prof. Adrian Saville (Genera Capital) en Bronwyn Nielsen gesels oor die volgende – Inflasie is […]

Media

Mia Kruger op Velocity TV (Business Day TV)

June 15, 2021

Mia Kruger, Thamsanqa Netha en Bright Khumalo gesels oor van die hoogtepunte van Apple se wêreldwye ontwikkelaarskonferensie, hul gesels ook […]

Media

Mia Kruger op MoneywebNow

June 15, 2021

Mia Kruger en Kearabilwe Nonyana van ThinkMarkets praat oor goud, bankwese en Alexander Forbes se resultate.

Media

Mia Kruger op What a Week (The Nielsen Network)

June 11, 2021

Mia Kruger, David Shapiro en Bronwyn Nielsen gesels oor geld, markte en gee beleggingsadvies te midde die kort termyn wisselvalligheid. […]

Media

Mia Kruger op Classic Business

May 31, 2021

Mia Kruger, Nick Kunze and Michael Avery – Oorsig van die mark

Media

Hein Kruger op Radio Namakwaland

May 31, 2021

Hein en Brian Owies het oor die onderwerp Versekering gesels

Media

Hein Kruger op Radio Namakwaland

May 24, 2021

Brian Owies gesels met Hein oor sy boek Leer meer oor geldsake.

Media