Hein on ekerk’s Digital Learning Community 14 May 2020

Tema: Nie “pause” nie, maar “reset”: Geloof en Kerk vas geleef in COVID-19-tyd

Sprekers:

• Stephan Joubert (Teoloog, skrywer, ekerk) – “… digitaliteit is realiteit, ook in die kerk!”
• Roedolf Botha (Teoloog, leraar, ekerk, NG Oosterlig) –  “… oor goeie geloofgewoontes”
• Johan Smith (Skrywer, VitaAmp) – “… so lyk leierskap nou”
• Hein Kruger (Kruger International Private Wealth) – ”so gemaak met geld en finansies…”
• Johan Geyser (Teoloog, Mosaïek) – “… oor kreatiewe Kerkwees in Corona-tyd)
• Johrné van Huyssteen (Aanbeider GROOTfm 90.5: Die-groot-ontbyt) – “…oor vars geloof-leef in Corona-tyd”

This post is also available in: EN AF