Henco Kruger is vir die 2023 South African Radio Awards vir Aanbieder van die Jaar genomineer. Sy program, Kuns Met Kontant, is vir Program van die Jaar genomineer.
3 jaar se harde werk en 100 episodes van Kuns Met Kontant word in hierdie kort klankgreep verpak wat tans op RSG die rondtes doen: