GeldGeheime podcast

Episode 3: Alles wat jy moet weet om regtig te begin spaar.

Om te spaar is om geld weg te sit vir die toekoms in plaas daarvan om dit dadelik te gebruik. Om te spaar is ook om spaarsamig en slim te leef sodat jy minder geld uitgee en meer het om vir jouself te hou. Dit is hoe ʼn mens voorbereiding tref vir toekomstige behoefte, vir noodgevalle of bepaalde doelwitte.

YouTube skakel

Spotify skakel

This post is also available in: EN AF